Bou 'n Woord
R 109.95 ZAR
Description
16 Spel-legkaarte, elk met stukke wat slegs in mekaar pas.
50 Hout-legkaartstukke met instruksies ingesluit. Om jou kind to leer lees is een van die waardevolste geskenke wat jy kan gee. Hierdie speletjie sal jou kind help om eenvoudinge woorde te hoor, lees and spel en klanke te meng. Gedetailleerde instruksies met 7 verskillende speletjies vir jong kinders.