My liggaam - Peg Puzzle

R 85.99 ZAR R 94.99

Style
Description

Leer jou liggaamsdele terwyl jy aantrek en uittrek.

‘n Pragtig geïllustreerde A4-hout knoppielegkaart met Afrikaanse lyfwoorde en 6 stukke.

Ekstra groot houtknoppe is maklik vir klein hande om te gryp.

Selfkorrigerende stukke met ‘n gepaardgaande gidsprent onder elke stuk.

Ouderdom 12-18 maande.

Style:

  • Seun
  • Meisie

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)