Alfabet legkaart / Alphabet puzzle - Various Designs
R 99.99 ZAR
Description
Wie wil die alfabet leer met die A-, B-, C-lied?
Leer om die letters van die alfabet te herken.
‘n Hout skinkbord legkaart met 26 kleurvolle stukkies en begin bypassende Afrikaanse woorde.
Selfkorrigerende stukke met ‘n gidsbeeld onder elke stuk.