Bou 'n Woord

Regular price R 109.95 ZAR

Om jou kind te leer lees is een van die waardevolste geskenke wat jy kan gee. Hierdie speletjie maak dit maklik en speel-speel! Kinders leer om eenvoudige woorde te hoor, lees en spel, terwyl hulle klanke meng en nuwe vaardighede oefen. Met 7 verskillende speletjies en stap-vir-stap instruksies, bied dit ure se pret én ’n stewige basis vir vroeë geletterdheid.

Wat is ingesluit:

  • 16 Woorde-legkaarte (self-korrigerend, pas net by die regte stuk)

  • 50 Stukke in totaal

  • Gedetailleerde instruksies met 7 speletjie-idees