Alfa Maatjies (Afrikaans)
Regular price
R 109.95 ZAR
Unit price
/
Unavailable
Leer die letters van die alfabet op ’n prettige en interaktiewe manier! Hierdie kleurvolle legkaarte help kinders nie net om die letters te herken nie, maar ook om hul klanke te leer, ’n belangrike stap in skoolgereedheid. Die twee-punt legstukke pas slegs in mekaar wanneer die regte kombinasie gevind word, wat dit maklik maak vir kinders om self te oefen en selfvertroue te bou terwyl hulle leer.
Wat is ingesluit:
-
26 houtlegkaarte (elk bestaan uit 2 stukke wat bymekaar pas)
-
Instruksies (Afrikaans en Engels)
-
Ouderdom: 5+ jaar
Alfa Maatjies (Afrikaans)


