Alfa Maatjies (Afrikaans)

R 109.95 ZAR

Description
Leer die letters van die alphabet ken en leer hoe hulle klink. 26 houtlekaarte, elk met 2 stukke wat slegs in mekaar pas. Instruksies ingesluit.
Om die letters van die alfabet te ken, is a belangrike deel van skoolgereedheid. Hierdie kleurvolle legkaarte, elk met 2 stukke wat inmekaar pas, sal jou kind help om the letters van die alfabet te herken en te leer hoe hulle klink. Instruksies ingesluit. Ouderdom 5 .

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)