ST37- Alfa maatjies

R90.00

Out of stock

Description

Leer die letters van die alphabet ken en leer hoe hulle klink. 26 houtlekaarte, elk met 2 stukke wat slegs in mekaar pas. Instruksies ingesluit.

Om die letters van die alfabet te ken, is a belangrike deel van skoolgereedheid.

Hierdie kleurvolle legkaarte, elk met 2 stukke wat inmekaar pas, sal jou kind help om the letters van die alfabet te herken en te leer hoe hulle klink.

Instruksies ingesluit.

Ouderdom 5+.